Перейти к содержимому

Soos 'n Handskoen Remix By Dj Gussie_ Miste Mike

Miste Mike

0:00 / 0:00

Soos 'n Handskoen Remix By Dj Gussie_ Miste Mike

4 088 просмотров · 1 год назад
Miste Mike
1,07 тыс. подписчиков
4 088 просмотров · 1 год назад
Jy bring Hemel tot op die aarde Is vir jou wat ek my lewe lank soek Baba, ons twee pas soos 'n handskoen Ek wil verewig spandeer saam met jou Jys my hoop, my geluk Ek voel gelukkig as ek saam met jou is Jys my hoop, my geluk Ek so gelukkig as ek saam met jou is Want hier by jou, hier by jou Wil ek altyd bly Ek is lief vir jou, lief vir jou My hart behoort aan jou Jy bring Hemel tot op die aarde Is vir jou wat ek my lewe lank soek Baba, ons twee pas soos 'n handskoen Ek wil verewig spandeer saam met jou Jys my hoop, my geluk Ek so gelukkig as ek saam met jou is Jys my hoop, my geluk Ek so gelukkig as ek saam met jou is Want hier by jou, hier by jou Wil ek altyd bly Ek is lief vir jou, lief vir jou My hart behoort aan jou Aan jou, aan jou Aan jou, aan jou Aan jou, aan jou Aan jou, aan jou Wa kan hierie me net weg line March van my lief, net weg line Laat maak my lief ek bel jou Nooit los ek jou aleenig Baba my hele dele Lam maak jy my se bene Baba want jys n wenner Die ene wat my hart gewen het Dont mind me Yoh mammie Ha mammie Baba vir jou wil ek he Ha mammie Yoh mammie Dont mind me Ma jys die beste aweeeeh Wa kan hierie me net weg line March van my lief, net weg line Laat maak my lief ek bel jou Nooit los ek jou aleenig Baba my hele dele Lam maak jy my se bene Baba want jys n wenner Die ene wat my hart gewen het Jy bring Hemel tot op die aarde Is vir jou wat ek my lewe lank soek Baba, ons twee pas soos 'n handskoen Ek wil verewig spandeer saam met jou Jys my hoop, my geluk Ek so gelukkig as ek saam met jou is Jys my hoop, my geluk Ek so gelukkig as ek saam met jou is Want hier by jou, hier by jou Wil ek altyd bly Ek is lief vir jou, lief vir jou My hart behoort aan jou Aan jou, aan jou Aan jou, aan jou Aan jou, aan jou Aan jou, aan jou