Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom (Official)
Die Heuwels Fantasties
0:00 / 0:00
Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom (Official)
1 523 845 просмотров · 6 лет назад
Die Heuwels Fantasties
47,7 тыс. подписчиков
1 523 845 просмотров · 6 лет назад
Stream "Mejuffrou Sonneblom" Now Everywhere You Get Your Music : https://distrokid.com/hyperfollow/die...
Herverbeel, the new album from Die Heuwels Fantasties now streaming on all your favourite platforms.
Subscribe and be the first to catch new music videos, surprise tracks and more! / @dieheuwels
Thanks for giving our tracks a spin, drop a like and subscribe to be in the loop on new releases and gig info. www.dieheuwels.co.za
SOCIALS:
Check us out on the socials and stay plugged in to what’s new and befok.
Instagram: / dieheuwelsfantasties
Twitter: / dieheuwels
Facebook: / dieheuwels
MEJUFFROU SONNEBLOM (Lirieke):
jy lieg altyd as jy lag
jy dink seker ek is stupid of iets
en as jy weg is voel ek neuroties
nou kan ek nie
die huissleutels sonder jou vind nie
ek’s op daardie
24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3x10 to die mag 8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip
tyd vlieg so stadig
mis jou lekker goed lippe
groot geword op die 80’s stuff
ons was by die drive-thru deur
nooit te vroeg om verlief te raak nie
elke klein dingetjie
doen dit net weer
Mejuffrou,
die waarheid maak seer op daai plaas pad
my hart was die losprys
ek gee nie meer om nie
bye-bye
net nog iemand wat jy lief gehad het
bye-bye
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Na-Na-Na-Na
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
jy lag as jy lieg
jy dink seker ek is die agtergrond
en nou dans ek asof daar twee van jou is
en as jy weg is voel ek neuroties
nou kan ek nie
die huissleutels sonder jou vind nie
en die tyd vlieg so stadig
tyd vlieg so stadig
menso lewe verniet
van faktuur tot faktuur
breek die borde teen die muur
kan nie lekker sien nie
so kom ons doen dit net weer
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Na-Na-Na-Na
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
____________________
PLAYLISTS:
Mood music and mind-blowing visuals.
2021 (Die Visuele Album): • 2021 (Die Visuele Album)
Favourites: • Corne Pretorius & Die Heuwels Fantasties -...
____________________
MERCH:
Mooiste merch to keep you fresh.
https://suprashop.ecwid.com/
____________________
ALBUMS:
Die Heuwels Fantasties (2009): • Album - Die Heuwels Fantasties
Alles Wat Mal Is (2012): • Album - Alles Wat Mal Is
Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition) (2014): • Album - Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition)
Wilder as Die Wildtuin (2011): • Album - Wilder as Die Wildtuin
Okay! (2017): • Album - Okay!
Alles Van Die Beste (2018): • Album - Alles Van Die Beste
Live Op Paul Cluver (2016): • Album - Live Op Paul Cluver
Wens Jy Was Hier (EP) (2013): • Album - Wens Jy Was Hier (EP)
HERVERBEEL (2020): • Плейлист
2021: Live In Lockdown (2020): • Album - 2021 : Live in Lockdown
Camera : Hugo Brand
Editing : Johannes Pieter Nel