Virtuele gedenkdiens vir Constand Viljoen gehou
eNCAeNUUS
0:00 / 0:00
Virtuele gedenkdiens vir Constand Viljoen gehou
1 112 просмотров · 6 л. назад
eNCAeNUUS
10,9 тыс. подписчиков
1 112 просмотров · 6 л. назад
Pretoria, 12 Julie - Slegs 'n beperkte getal vriende en familie kon weens inperkingsregulasies generaal Constand Viljoen se gedenkdiens fisies bywoon. Viljoen was die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag voor 1994 en is op 3 April op 86-jarige ouderdom oorlede. Daar was egter ook ‘n virtuele diens waarby rouklaers kon inskakel.