Перейти к содержимому

Van vrees na getuienis (preek alleen, 25 Jan. 2026) - Hand. 1:1-9

TC du Toit

0:00 / 0:00

Van vrees na getuienis (preek alleen, 25 Jan. 2026) - Hand. 1:1-9

41 просмотр · 8 месяцев назад
TC du Toit
25 подписчиков
41 просмотр · 8 месяцев назад
In hierdie preek staan ons stil by Handelinge 1:1–9 en die vraag waarom geloofswaarhede wat ons ken en bely, so dikwels min sigbare krag het in ons alledaagse lewe. Ons luister na Jesus se belofte van die Heilige Gees en ontdek dat geloof nie begin by harder probeer of by seker voel nie, maar by die werklikheid dat God self deur sy Gees in ons woon. Hierdie boodskap plaas ons binne God se herstelplan en help ons hoor waaruit die nuwe lewe in Christus leef, nog vóór ons begin praat oor die praktyk daarvan. ’n Preek oor geloof as leef uit God se belofte — van vrees na getuienis.