Перейти к содержимому

LJR Namibia 2026 Episode 2

Johan Naude

0:00 / 0:00

LJR Namibia 2026 Episode 2

4 694 просмотра · 8 дн. назад
Johan Naude
562 подписчика
4 694 просмотра · 8 дн. назад
Na twee onvergeetlike nagte by Etosha reis ons na Swakopmund en Walvisbaai. Swakopmund beindruk met sy argitektuur, palmbome, die see, en die kristalmuseum. Ons vaar saam met die robbe en dolfyne in Walvisbaai se hawe, en geniet 'n feesmaal van seekos op 'n luukse catamaran.