KOMBUIS BESKUIT - Laat ek raai
Kombuis Beskuit
0:00 / 0:00
KOMBUIS BESKUIT - Laat ek raai
35 просмотров · 5 месяцев назад
Kombuis Beskuit
176 подписчиков
35 просмотров · 5 месяцев назад
Welkom by Kombuis Beskuit 🎶☕
Hier skryf ek musiek vir almal – van country en rock tot dansliedjies wat jou laat sokkies gly op die kombuisvloer.
As jy al ooit met ’n houtlepel as mikrofoon gesing het, is jy klaar een van ons mense.
🎸 Vars tuisgebakte lirieke
🔥 Geen chatgpt lirieke nie
🤠 Country vibes, rock energie, en danspassies wat niemand moes sien nie
#kombuisbeskuit #musiek #suidafrika