Перейти к содержимому

Kruiskerk Gemeente, George - Goeie Vrydag 29 Maart 2024 @ 09h30 (Erediens begin 09h00)

Kruiskerk George

0:00 / 0:00

Kruiskerk Gemeente, George - Goeie Vrydag 29 Maart 2024 @ 09h30 (Erediens begin 09h00)

497 просмотров · Трансляция закончилась 2 года назад
Kruiskerk George
1,28 тыс. подписчиков
497 просмотров · Трансляция закончилась 2 года назад
Ons Goeie Vryday diens sal gelei word deur Past. Stephen Kühn en hy gaan met ons deel oor Jesus se kruiswoord: "Tetelestai". Ons nooi u hartlik uit om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel. Ons gaan Nagmaal bedien tydens die erediens. U word uitgenooi om saam met ons dit te vier. Berei asb vir u en u gesin voor. Die uitsending begin ongeveer om 09h30, net na die Praise en Worship. LW: Indien daar 'n onderbreking is in die uitsending, sal ons dit so gou as moontlik weer hervat.