Versorgingsdienste - Tuiniqua - Theodore Dekker
HARTLAND Garden Route
0:00 / 0:00
Versorgingsdienste - Tuiniqua - Theodore Dekker
69 просмотров · 4 недели назад
HARTLAND Garden Route
489 подписчиков
69 просмотров · 4 недели назад
Sorg wat 'n verskil maak.
In hierdie episode van ons Tuiniqua-reeks kuier Alani Voigt met Theodore Dekker van Tuiniqua oor die belangrike rol van die versorgingsdiens.
Van daaglikse ondersteuning tot omgee en menswaardigheid – dit gaan oor soveel meer as net versorging. Dit gaan oor mense, liefde en om elke dag 'n verskil te maak.
#HartlandGardenRoute #Tuiniqua #Versorgingsdiens #Omgee #George #Tuinroete #Gemeenskap #Sorg #Menswaardigheid #AlaniVoigt #TheodoreDekker #SuidAfrika