God voorsien I Reinhard Kotze getuig
Radio Tygerberg
0:00 / 0:00
God voorsien I Reinhard Kotze getuig
4 946 просмотров · 5 лет назад
Radio Tygerberg
5,8 тыс. подписчиков
4 946 просмотров · 5 лет назад
Wie gee 'n goeie beroep, mediese fonds en finansiële sekuriteit prys in die middel van 'n pandemie en vertrou dat dit wat God gesê het waar is? Hoe neem 'n mens so groot stap van geloof en verwag net God moet voorsien?
Luister gerus na Reinhard Kotze se storie en sy eie ervaring met die vertroue van God se plan. Volg die Radio Tygerberg YouTube kanaal vir meer soortgelyke videos.