Dawid & Goliat - Dawid se Voorbeeld van Ware Geloof - 1 Samuel 17:1-58 - Leon Harmse
Sunward Park Baptiste Kerk / Baptist Church
0:00 / 0:00
Dawid & Goliat - Dawid se Voorbeeld van Ware Geloof - 1 Samuel 17:1-58 - Leon Harmse
14 просмотров · 5 лет назад
Sunward Park Baptiste Kerk / Baptist Church
98 подписчиков
14 просмотров · 5 лет назад
Leon Harmse is die Leraar van Sunwardpark Baptistekerk
Sunwardpark Baptistekerk is ‘n Gerefromeerde Baptiste gemeente in Boksburg, Suid Afrika. Ons streef daarna om deur eksposeerende prediking die boodskap van die Bybel te leer en toe te pas in ons persoonlike lewe.
Dit is ons oortuiging dat God die individuele gelowiges en die gemeente geestelik laat groei deur die werking van die Heilige Gees wat deur die Woord van God kragtig werk en dat die Here uit Sy genade ongelowiges na Homself trek.
Vanweë die Grendelstaat (Lockdown) het ons tans geen eredienste by die kerkgebou nie.
Kontak ons gerus:
ds. Leon Harmse
084 585 3134
leon@sunwardbaptiste.co.za
10 Bellatrixrylaan (ingang in Stier straat)
Sunward Manor
Sunward Park
Boksburg