Só lyk ‘n top vleisbeeskudde se produksiepraktyke
Plaas TV / Farm TV
0:00 / 0:00
Só lyk ‘n top vleisbeeskudde se produksiepraktyke
1 999 просмотров · 1 г. назад
Plaas TV / Farm TV
7,63 тыс. подписчиков
1 999 просмотров · 1 г. назад
Die Nguni-kudde van Hannes Eksteen van Piketberg in die Wes-Kaap is einde 2024 as die wenner van die Landbounavorsingsraad se nasionale vleisbeesverbeteringskudde van die jaar aangewys. Hy en sy seun, Lochner Eksteen, deel nou hul suksesresep en produksiepraktyke met ons.