Перейти к содержимому

Selfs die krummels is genoeg. Markus 7:24-30

Gelowig op Pad

0:00 / 0:00

Selfs die krummels is genoeg. Markus 7:24-30

648 просмотров · 1 день назад
Gelowig op Pad
658 подписчиков
648 просмотров · 1 день назад
Daar is twee denkwyses wat jou daarvan kan weerhou om Christus as Verlosser aan te gryp: Jy kan of dink dat jy ‘n goeie mens is en dat God jou op grond van jou goeie lewe sal aanvaar. Dan het jy Christus as Verlosser eintlik nie nodig nie. Of jy kan dink dat jy te sondig en te sleg is dat daar ooit vir jou genade by Christus kan wees. Die verhaal van die Siro-Fenisiese vrou in Markus 9 leer ons om weg te kyk van onsself en ons hoop op Christus alleen te stel.