Перейти к содержимому

Miljoene, plase, stoet diere ek moes ALLES verloor om God te vind | Jurie 'Vic' Nieman #getuietyd

sofTUBE

0:00 / 0:00

Miljoene, plase, stoet diere ek moes ALLES verloor om God te vind | Jurie 'Vic' Nieman #getuietyd

5 873 просмотра · 1 дн. назад
sofTUBE
27,2 тыс. подписчиков
5 873 просмотра · 1 дн. назад
Jurie se verhaal is een van 'n op en af bestaan. Hy was in die lugmag, het sy eie onderneming begin en die geld het ingerol, totdat dinge begin uitmekaarval het. Jurie deel sy storie van rykdom na alles verloor, maar Christus waarlik vind. #rykdom #karre #plase #sars #jurienieman #getuietyd #warelewensverhale #kruiskyk