4 Evangelies, 4 weke: Reis deur Markus
eKerk
0:00 / 0:00
4 Evangelies, 4 weke: Reis deur Markus
27 595 просмотров · 6 лет назад
eKerk
22,6 тыс. подписчиков
27 595 просмотров · 6 лет назад
Kom reis vir die volgende 4 Woensdae aande saam met Stephan Joubert deur die 4 Evangelie tydens ons lewendige Bybelskool uitsending. Ons het Woensdag, 25 Maart om 19:00 deur die Markusevangelie gereis.
Onthou om te "subscribe" aan ons Youtube kanaal om te weet wanneer ons nuutste vidoes geplaas word. Of, gaan "like" ons op Facebook en wees deel van ons lewendige uitsendings.