Перейти к содержимому

Laurika Rauch - Somer Kersfees

Zonika Botha

0:00 / 0:00

Laurika Rauch - Somer Kersfees

551 632 просмотра · 11 лет назад
Zonika Botha
504 подписчика
551 632 просмотра · 11 лет назад
Somerkersfees (Woorde; Koos du Plessis en Jannie du Toit: Musiek; Koos du Plessis) - Laurika Rauch, Kersfees Tuis Volume 2 ©EMI Music S.A. (PTY) LTD Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, wyl stemme uit die ou verlede oor sterrehemel ruis Kerfees kom, Kersfees kom - gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier In eeue-oue taal. Kyk, selfs die nagtelike swye vertel die ou verhaal. Kerfees kom, Kersfees kom - gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Voel jy ook nou sy warm liefde As ons die dag gedenk, Toe Hy sy Seun aan ons gegee het - Ons grootste kersgeskenk. Christus kom, Christus kom - gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.