The Water Dance of Lluvia - Darius Lim | DF Akademie koor
Jade Paige
0:00 / 0:00
The Water Dance of Lluvia - Darius Lim | DF Akademie koor
3 337 просмотров · 2 мес. назад
Jade Paige
238 подписчиков
3 337 просмотров · 2 мес. назад
Komponis: Darius Lim
Dirigent: Jade Paige
Begeleier: Stefan Lombard
Perkussie: Talja Chamberlain, Lea de Ridder, Floris Kotze, Henzo Diederiks, Juan Visagie en Lisemarie van Dyk.
“The Water Dance of Lluvia” is een van Darius Lim se gewilde werke onder sy fantasiedanse vir kore. Die werk is 'n perkussie-gedrewe en bobaas-energieke stuk wat sing oor die krag van water deur middel van dans in die reën.
Hierdie is lewendige opname wat geneem is tydens ATKV Applous Finaal 2026. ’n Baie spesiale dankie aan almal wat ons daar ondersteun het, asook aan Pierre & Pauli Produksies en Dirk Theron Productions vir hierdie wonderlike opnames.