In die Stilte – 'n Lied oor Vrede vind in God se Teenwoordigheid
Fatherheart Music
0:00 / 0:00
In die Stilte – 'n Lied oor Vrede vind in God se Teenwoordigheid
65 443 просмотра · 4 мес. назад
Fatherheart Music
402 подписчика
65 443 просмотра · 4 мес. назад
In die Stilte is 'n oorspronklike aanbiddingslied wat ek geskryf en geskep het. Hierdie lied handel oor die vind van vrede, hoop en God se teenwoordigheid, selfs wanneer die lewe onseker voel en alles om jou lyk of dit breek.
Ek het die musiek met Suno geskep, maar al die lirieke is my oorspronklike skryfwerk. My gebed is dat hierdie lied jou bemoedig, jou stil laat word, en jou herinner dat God in beheer is – selfs in die stilte.
🎵 LIRIEKE:
[Verse 1]
Ek dwaal verlore, my hart soek na U
U plan is hoër as my begrip, maar U bly my lig
Wanneer storms gaan lê en ek stil word
Fluister U sag en trek my nader
Die son breek deur oor my lewe, Heer
Ek voel U goedheid, ek sien dit duidelik
Ek volg U stem, stap vir stap
En laat my hart in U liefde wortel skiet
[Pre-Chorus]
Ek hoor die weerklank van U woord
Soos stilte geraas in my demp
Die klanke van U skêpping roep
U is God, ongeag wat ek voel
[Chorus]
In die stilte van U hart
Vind ek genade wat my roep
Soos ek stil word en luister
Laat U liefde sâg kom fluister
Laat U woord my siel genees
Wees my weg, my waarheid, my lewe
Nou en tot in ewigheid
[Verse 2]
Wanneer ek nie verstaan nie
En my moed voel swak
Onthou ek: U is in beheer
Al kraak alles om my
Elke asem, elke dag
Is U naby, hier en nou
U hand lei my, al sien ek nie
Deur die donker nag
[Pre-Chorus]
Ek hoor die weerklank van U woord
Soos stilte geraas in my demp
Die klanke van U skêpping roep
U is God, ongeag wat ek voel
[Chorus]
In die stilte van U hart
Vind ek genade wat my roep
Soos ek stil word en luister
Laat U liefde sâg kom fluister
Laat U woord my siel genees
Wees my weg, my waarheid, my lewe
Nou en tot in ewigheid
[Bridge]
Wanneer alles stil raak
en my hart soek na vrede
Onthou ek: U plan is steeds in werking
U bly in beheer, al sien ek nie meer
[Final Chorus]
In die stilte van U hart
Vind ek genade wat my roep
Soos ek stil word en luister
Laat U liefde sâg kom fluister
Laat U woord my siel genees
Wees my weg, my waarheid, my lewe
Nou en tot in ewigheid
[Outro]
In storms is U my krag
In die stilte my anker
Ek sal nie die stilte vrees nie
Want daar vind ek U
Daar vind ek U
🙏 As hierdie lied jou bemoedig het, deel dit asseblief met iemand wat vandag 'n stilte-oomblik nodig het.
© 2026 Evert PJ Benade. All Rights Reserved. (Lyrics)
Lyrics written by Evert PJ Benade
Music, vocals, and production generated with Suno AI
Original song created by Evert PJ Benade using Suno AI
#Aanbidding #InDieStilte #AfrikaanseMusiek #ChristelikeMusiek #OorspronklikeAanbidding #StilteByGod #AfrikaansWorship