Die Witbord van Jou Lewe | Impak Kerk
Impak Kerk
0:00 / 0:00
Die Witbord van Jou Lewe | Impak Kerk
782 просмотра · Трансляция закончилась 1 месяц назад
Impak Kerk
1,58 тыс. подписчиков
782 просмотра · Трансляция закончилась 1 месяц назад
🎥 LIVE | Die Witbord van Jou Lewe | Impak Kerk
Wat staan vandag op die witbord van jou lewe? ✍️
Ons lewens word gevul met besluite, herinneringe, foute, oorwinnings en drome. Maar die mooiste deel is dat God steeds besig is om aan ons storie te skryf.
Kom beleef vandag se diens saam met ons by Impak Kerk en ontdek wat God op jou witbord wil skryf. 🙏🔥
📖 Tema: Die Witbord van Jou Lewe
⛪ Impak Kerk
❤️ ’n Plek waar mense God ontmoet, groei en saam beweeg.
Nooi iemand om saam te kyk en deel hierdie livestream met jou familie en vriende!
#ImpakKerk #DieWitbordVanJouLewe #SondagDiens #GodIsBesig #Geloof #Jesus #Kerk #Live