Перейти к содержимому

Hoekom keer ons terug na egipte toe

Andre Du Toit

0:00 / 0:00

Hoekom keer ons terug na egipte toe

7 просмотров · 1 месяц назад
Andre Du Toit
7 подписчиков
7 просмотров · 1 месяц назад
*Het jy al ooit iets in jou lewe agtergelaat omdat jy geweet het dit is nie goed vir jou nie, maar toe die nuwe pad moeilik raak, begin jy skielik dink: “Miskien was dit toe nie so sleg nie”?* *Dis presies wat met Israel gebeur het: toe die woestyn moeilik raak, het hulle die slegte van Egipte vergeet, die goeie begin onthou en verlang na die lewe wat hulle eintlik wou verlaat.* *Want soms wil ons nie regtig teruggaan omdat die ou lewe beter was nie — ons wil teruggaan omdat die nuwe pad moeilik is, en skielik begin Egipte weer lekker lyk.*