Перейти к содержимому

Vertroue in die polisie kwyn, en die doodstrafdebat woed voort. Sal Zille en Mashaba saamwerk?

Die Papier Praat

0:00 / 0:00

Vertroue in die polisie kwyn, en die doodstrafdebat woed voort. Sal Zille en Mashaba saamwerk?

2 549 просмотров · 11 часов назад
Die Papier Praat
2,42 тыс. подписчиков
2 549 просмотров · 11 часов назад
ActionSA sê nee vir DA in JHB | Polisiemanne by ontkleeklub skend vertroue | Suid-Afrikaners wil doodstraf terughê Herman Mashaba, leier van ActionSA, verklaar dat sy party in geen koalisie met die DA in Johannesburg sal dien terwyl Helen Zille betrokke is nie. Die inhegtenisneming van die adjunkkommisaris van polisie by 'n ontkleeklub, ondermyn vertroue in die polisie. Plus, die Amerikaner Christa Pike se mislukte teregstelling het vir wêreldwye debat oor die doodstraf gesorg. Talle Suid-Afrikaners meen dit moet weer hier ingestel word. In ander nuus het Eskom het pas meer as 500 dae sonder beurtkrag gevier. Maar ongelukkig beteken dit nie alle Suid-Afrikaners het nou betroubare kragtoevoer nie. Ons het gaan kyk wat Riversdal gedoen het om kragonderbrekings in dié dorp te beperk. #ActionSA #Polisie #Doodstraf #HermanMashaba #ChristaPike Die Papier Praat Aanbieder: Daniëlla van Heerden Sportaanbieder: Jana Swart Produksieredakteur: Ilse Salzwedel Uitvoerende vervaardiger: Bettie Giliomee-Rossouw Bemarking: Amy Lé-Semper en Breinstorm Brand Architects Vervaardig in opdrag van Novus Media Vir Novus Media: Esmé Smit (Hoofbestuurder) Jeannine van Zyl (Hoof van Premium Publikasies) Vir Die Papier: Barnard Beukman (Redakteur) Lucia Poolman (Nuusredakteur) Stehan Schoeman (Sportredakteur) Vir NovaNews: Lise Beyers (Nasionale redakteur: digitale nuus) Dustin Wetdewich (Nasionale sportredakteur: digitale nuus)