Перейти к содержимому

2026 08 30 Een Leef die Ander nie

Pieter Jacobs

0:00 / 0:00

2026 08 30 Een Leef die Ander nie

33 просмотра · 2 недели назад
Pieter Jacobs
24 подписчика
33 просмотра · 2 недели назад
Dit konfronteer ons met ’n pynlike vraag: Waarom word die een gered en die ander een nie? Dit is nie bloot ’n abstrakte vraag uit die Bybel nie—dit is ’n vraag wat ons eie lewens diep raak.. Dit is ’n vraag wat baie van ons na aan die hart lê. Ons weet hoe dit voel om vir iemand te bid—vir genesing van ’n ernstige siekte, vir beskerming in gevaar, vir ’n huwelik in krisis, vir ’n kind wat wegdryf, of vir ’n werk wat dringend benodig word. En dan gebeur die onverstaanbare: Die een vir wie ons bid word gesond, terwyl ’n ander sterf. Die een se deur gaan oop; die ander s’n bly geslote.