Simbra SA nasionale veiling 'n groot sukses
Plaas TV / Farm TV
0:00 / 0:00
Simbra SA nasionale veiling 'n groot sukses
1 078 просмотров · 10 дней назад
Plaas TV / Farm TV
7,57 тыс. подписчиков
1 078 просмотров · 10 дней назад
Die Simbra-beestelersgenootskap van Suidelike Afrika het onlangs hul nasionale veiling by die Afridome in Parys aangebied. Lot 6, 'n bul van Duo Simbra, is vir die hoogste prys op die dag verkoop. In hierdie video hoor ons meer oor dié bul en oor die ras in die algemeen.