1 Februarie: Exodus 19-20; Matteus 24
Raymond Lombard Ministries
0:00 / 0:00
1 Februarie: Exodus 19-20; Matteus 24
3 990 просмотров · 2 г. назад
Raymond Lombard Ministries
43,5 тыс. подписчиков
3 990 просмотров · 2 г. назад
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard
Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.
Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel.
RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM
Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig.
'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE PODGOOI op die onderstaande platforms:
https://bybelleesprogram.buzzsprout.com
Apple Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
Spotify - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
Google Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
Youtube - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES - playlist - 'n Oomblik in die Woord
Kry jou Bybellees program (https://raymondlombardbookstore.com/p...) by raymondlombard.com (https://www.raymondlombard.com/) en volg saam...