Перейти к содержимому

Waarheid Voor Mag - 25 September - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Danie Matthee

0:00 / 0:00

Waarheid Voor Mag - 25 September - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

5 554 просмотра · 4 дня назад
Danie Matthee
12,5 тыс. подписчиков
5 554 просмотра · 4 дня назад
#dagstukkie #motivering #bybelstudie Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkie is Johannes 18:37 en Johannes 16:13 waar Jesus in 'n gesprek met Pontius Pilatus is. Vanjaar se Bybelbrokkies het die tema: 'Jesus het gesê' en ons staan stil by Jesus se woorde in die vier Evangelies en Openbaring. Begin jou dag met God en gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Om as 'n 'Member' aan te sluit:    / @daniematthee   Om die bediening te ondersteun: Rekeningbesonderhede Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Om te adverteer of 'n video te borg: Stuur 'n e-pos na daniem1277@gmail.com Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.