Kleingroepmateriaal #8: Praktyk 3 – Kweek 'n aktiewe gebedslewe: Hoe moet ek bid? (Neels Müller)
Oosterlig
0:00 / 0:00
Kleingroepmateriaal #8: Praktyk 3 – Kweek 'n aktiewe gebedslewe: Hoe moet ek bid? (Neels Müller)
184 просмотра · 2 года назад
Oosterlig
4,75 тыс. подписчиков
184 просмотра · 2 года назад
Welkom by Oosterlig se kleingroepe!
Kleingroepmateriaal word weekliks hier op ons kanaal vrygestel.
Mag jou reis saam met jou kleingroep jou help om die beste weergawe van jouself te word.
Kom word deel van die avontuur net soos jy is.
Mag jy getransformeer word en 'n verskil maak in jou wêreld.
Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om
09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om
17:30 (In-Persoon) plaas.
Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za
Besoek ons Webtuiste - https://oosterlig.co.za/
Download die Oosterlig-App - https://get.theapp.co/aeeb
(Ons eredienste en En Route Bybelskool is as audio's op ons app beskikbaar)
Volg ons op Instagram - / oosterlig
Like ons Facebook-blad - / oosterlig