Перейти к содержимому

6. Die 144 000 diensknegte van God

Ds Hennie Prinsloo

0:00 / 0:00

6. Die 144 000 diensknegte van God

2 841 просмотр · 5 лет назад
Ds Hennie Prinsloo
2,06 тыс. подписчиков
2 841 просмотр · 5 лет назад
In Openbaring 7 lees ons van 144 000 diensknegte van God. Hulle gaan na die wegraping, aan die begin van die verdrukking, tot bekering kom en God merk of verseël hulle op hul voorhoofde soos die Antichris ook sy volgelinge gaan merk, Op. 13:16-18. Hierdie 144 000 bekeerde Israeliete gaan die evangelie tydens die verdrukking op aarde verkondig en duisende gaan tot bekering kom. Volg Ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom