Midweek Inspirasie - As ek die deur van binne sluit!
Wilgespruit Gemeente
0:00 / 0:00
Midweek Inspirasie - As ek die deur van binne sluit!
140 просмотров · 1 дн. назад
Wilgespruit Gemeente
1,4 тыс. подписчиков
140 просмотров · 1 дн. назад
Markus 4:37-39
37 Skielik het daar 'n groot storm losgebars, en die golwe het in die skuit geslaan, sodat die skuit al begin vol word het.
38 Jesus het op die bank in die agterstewe gelê en slaap. Hulle maak Hom toe wakker en sê vir Hom: “Meneer, gee U dan nie om dat ons vergaan nie?”
39 Toe staan Hy op, bestraf die wind en sê vir die see: “Hou op! Bedaar!”
Die wind het gaan lê en daar het 'n groot stilte gekom.