Rietbron Tennisklub en Akasia Leersentrum bied vanjaar die 5de Groot Karoo Spankompetisie aan
Boermedia
0:00 / 0:00
Rietbron Tennisklub en Akasia Leersentrum bied vanjaar die 5de Groot Karoo Spankompetisie aan
486 просмотров · 3 г. назад
Boermedia
30,3 тыс. подписчиков
486 просмотров · 3 г. назад
Rietbron Tennisklub en Akasia Leersentrum bied vanjaar die 5de Groot Karoo Spankompetisie aan.
Op Saterdag 21 Oktober 2023 speel Rietbron gasheer vir Tennisspelers en hul families van regoor SA.
Die program begin 07h30, ons sluit die dag af met n heerlike aandfunksie, veiling en opskop. Die rygby semifinaal sal ook gewys word.
Bring jou gesin en kom geniet Karoo-gasvryheid op sy beste.
Kontak Mercia by.
082 678 9816
#boermedia #rietbron #akasieleersentrum