Перейти к содержимому

Die Uur Het Gekom – TOETS JOUSELF! 🔥👑 - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

0:00 / 0:00

Die Uur Het Gekom – TOETS JOUSELF! 🔥👑 - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

10 382 просмотра · 1 год назад
Menorah Tabernakel
25,8 тыс. подписчиков
10 382 просмотра · 1 год назад
Is jy gereed vir die toets? 🕊️🔥 Die uur het gekom! Meester YAH’shua waarsku ons: Daar is twee eindpunte – 'n nou pad na die hemel en 'n breë pad na die hel. Waar bevind jy jouself? 📖 Sleutel Skrifgedeeltes: 🔹 Mattheus 5 – Twee eindpunte: Hemel (Bruidspad) vs. Hel (Breë Pad) 🔹 2 Korintiërs 13:5 – Toets jouself of jy in die geloof is! 🔹 Johannes 3:3 – Geen wedergeboorte, geen Koninkryk van Elohim! 🔹 Mattheus 7:16-20 – Aan hul vrugte sal julle hulle ken! 🔹 Markus 11:25-26 – Vergewe sodat jy vergewe kan word! 🔹 1 Korintiërs 6:9-10 – Moenie dwaal nie! Die onregverdiges sal die Koninkryk nie beërwe nie! 🔹 Johannes 4:23-24 – Die ware aanbidders sal in Gees en Waarheid aanbid! ⏳ Tyd raak min – Wat moet jy doen? ✅ Breek weg van tradisie en mensgemaakte godsdiens ✅ Leef afgesonderd en in heiligmaking ✅ Stop met oppervlakkige Christenskap en volg YAH’shua opreg ✅ Beweeg van rituele na ‘n werklike verhouding met Elohim ✅ Bekeer en draai terug – Teshuvah! 📢 Groot Waarheid: 👉 Tradisie kan jou nie red nie! 👉 Goeie werke of ‘n posisie in die kerk bring jou nie in die hemel nie! 👉 Godsdienstige rituele maak jou nie regverdig nie! ⚠️ MOENIE MISLEI WORD NIE! Vandag is die dag van Teshuvah – Bekeer en keer terug na Elohim voordat dit te laat is! 📌 Deel hierdie boodskap en wees ‘n lig vir ander! 🔥✨ @followers of @MenorahTabernakel - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman ***** SUBSCRIBE (   / menorahtabernakel  ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. Volg ons op Facebook:   / menorahtabernakel   Volg ons op Instagram:   / menorah_tabernakel   Besoek ons Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler... - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal. 1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het. 2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE. (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings) 3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas. 4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het. 5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord. Shalom Menorah Tabernakel