Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo)
Appel
0:00 / 0:00
Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo)
3 192 196 просмотров · 1 г. назад
Appel
86,6 тыс. подписчиков
3 192 196 просмотров · 1 г. назад
Luister 'Alice' hier: https://appel.lnk.to/Genesis
Volg Appel op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristo...
Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igs...
TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?...
_______________________________
Lirieke:
Belinda drink ñ stoute brannewyn
Sy sê speel ñ bietjie Smokie
Haar man Doepie het pay gekry
Hy sê die bulle moenie choke nie
Die Isuzu is al pap gery
’N tuindwergie in die driveway
Die pos steek al by die posbus uit
Ñ boks Omo in die voorruit
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer die foute op brannewyn
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer jou foute op brannewyn
Jollie is Belinda se 2 I C
Haar chaser tjommie na ñ shooter
Dans kaalpoot op die tafels
Checkers voete maar dis ok…
Ouboet en Doepie het no limits nie
Die tapids klap soos ñ straight pyp
Oos pawiljoen, VIP
Bulhorings met ñ lae kuif
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer die foute op brannewyn
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer jou foute op brannewyn
Sy sê Doepie vat my na Loftus baby
Ek wys jou my tattoo, dis ñ Bloubul daisy
Speel vir my Smokie en maak my crazy
Doepie vat my na Loftus
Doepie vat my na Loftus baby
Ek wys jou my tattoo, dis ñ Bloubul daisy
Speel vir my Smokie en maak my crazy
Doepie vat my na Loftus
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer die foute op brannewyn
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer jou foute op brannewyn
Alice, Alice
Wie de hel is Alice? (Brannewyn)
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is (Oh Alice)
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer jou foute op brannewyn