Heerlike Kerrie pasta slaai. Groot gunsteling saam met enige braai ❤️
Emile se Kombuis
0:00 / 0:00
Heerlike Kerrie pasta slaai. Groot gunsteling saam met enige braai ❤️
21 357 просмотров · 8 дней назад
Emile se Kombuis
1,27 тыс. подписчиков
21 357 просмотров · 8 дней назад
Kerrie Noodle slaai
500g pasta
125g suiker
125ml wit asyn
250ml tamatie sous
125ml olie van jou keuse
2 teelepels kerrie poeier (mild)
Sout en peper na smaak
1 rooi pepper
1 groen pepper
1 ui