Перейти к содержимому

Pieter Strydom – My Broer (Amptelike Musiekvideo)

Pieter Strydom

0:00 / 0:00

Pieter Strydom – My Broer (Amptelike Musiekvideo)

10 247 просмотров · 7 дн. назад
Pieter Strydom
328 подписчиков
10 247 просмотров · 7 дн. назад
My Broer - Official Music Video © 2026 Pieter Strydom Composers: Pieter Strydom Music Video: Gerduan Kemp Productions Director: Gerduan Kemp Assistant Director: Martin Van Der Merwe Camera Operators: Gerduan Kemp; Jaden Schoeman Grip, Assistants: Martin Van Der Merwe; Jaden Schoeman Band: Electric Guitar: Henno Oosthuizen Bass Guitar: Elandre Botha Drummer: Zander Kriegler Extras: Wharen Ludeke. Saartjie Erlank Venue: Lewis Family Farm Pieter Strydom Management: Artist Village PR & Marketing: Artist Village Lyrics: Verwarm my hart in die winter As hy koud kry is dit weer somer Dis hier waar ek wil wees op n boot of die bos dis waar ek my hart los kudu staan in n trop Ons braai vleis en ons hou nie op vanaand vertel ons die stories wat jy veraltyd sal onthou Dis daar waar jy behoort my broer langs n dam in die veld om die fee te voer met jou hoed skeef en jou voete kaal Jys my maat my mens my taal Dis daar waar jy behoor my broer In die son by die vuur as ons almal gesels oor waneer die dinge begin moeilik raak weet jy nog altyd waar jy hoort my broer Vroeg ogend trek die lyne reguit mis hang laag en die vis byt Dis hier waar ek wil wees by die dam gaan ons vang tot ons more weer op staan Dan knak ons n eerse dop N vis braai en ons hou nie op Vanaand vertel ons stories wat jy veraltyd sal onthou Ek sal altyd by jou wees Al brand jy vas Gooi nog whiskey in gister se glas En as jy vanaand te dronk raak Ek bly net hier straat af Eks n vriend met n plan Jy gaan more weer wakker raak