Перейти к содержимому

Harties Spesiehengel met Hardkoppige Visse (S28E10)

Vaskap

0:00 / 0:00

Harties Spesiehengel met Hardkoppige Visse (S28E10)

19 515 просмотров · 10 месяцев назад
Vaskap
7,19 тыс. подписчиков
19 515 просмотров · 10 месяцев назад
🎣VASKAP by Harties Loutjie en Mias is op Hartbeespoortdam agter die monsterkarpe aan. Die plan? Boothengel vir die groot visse. Die werklikheid? Moeilike byte en hardkoppige vis. Maar toe hulle oorskakel na laatnag- en vroegoggend-oewerhengel, het alles verander – en die resultate is vanselfsprekend. 🙏 Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: 🔗 Gys Pitzer Motors - https://www.gyspitzermotors.co.za 🔗 Rapala - https://www.rapalasa.co.za 🔗 De Wet De Villiers Makelaars - https://dewetdevilliersbrokers.co.za 🔗 EF Group - https://www.efgroup.co.za/ 🔗 Legacy Journey - https://www.legacyjourney.co.za 🔗 Vaal Reefs Hengelklub -   / vaalreefshengelklubamptelik   Des Grassing and Maintenance Sluit aan by ons Facebook blad:   / vaskapofficial   Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.