Перейти к содержимому

GK Brakpan - Sondag 30 Augustus 2026

Gereformeerde Kerk Brakpan

0:00 / 0:00

GK Brakpan - Sondag 30 Augustus 2026

124 просмотра · 1 мес. назад
Gereformeerde Kerk Brakpan
148 подписчиков
124 просмотра · 1 мес. назад
Welkom by vanoggend se erediens. 30 Augustus 2026 Lees: Matt.27 Tema: Leef vanuit die oorwinning van Christus aan die kruis! Sing: Ps.’s: 48:1,4; 130:1; 118:1; 23:3;116; 118:12 ___________________________________________________________________ Predikant: Ds Leon van Jaarsveld 011 029 6111 / 082 887 1553 jarries@vodamail.co.za Attes Skriba: Ds Leon van Jaarsveld 011 029 6111 / 082 887 1553 jarries@vodamail.co.za Skriba: Andries Krüger 083 298 7301 andriesp.kruger@gmail.com Madeliefies: Christeen van Jaarsveld 082 880 4917 christeenvj@gmail.com ___________________________________________________________________ Lief en Leed: Tannie Marie Hamm is steeds in die hospitaal. Beterskap word haar toegebid. Voorbidding word ook vir Louise van der Wal gevra, wat in die Glynnwoodhospitaal opgeneem is. Verjaarsdae:- 31 Aug Johan Van Der Mescht 3 Sept Tammy Coetzee 5 Sept Suzette le Grange Nadia van Niekerk