Перейти к содержимому

Antoinette Pienaar op Theefontein video 26

Bruis - Afrikaanse tydskrif

0:00 / 0:00

Antoinette Pienaar op Theefontein video 26

2 742 просмотра · 1 год назад
Bruis - Afrikaanse tydskrif
2,21 тыс. подписчиков
2 742 просмотра · 1 год назад
EINDE VAN DIE JAAR SE MOEG Antoinette Pienaar van Theefontein sê as dit einde van die jaar raak, dan is almal moeg… en dis swaar om opgewonde te wees oor elke nuwe dag. Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!