Werk... vir wie? | Deon Meiring | 25 Mei 2025 | InVia Aanlyn
InVia Gemeente
0:00 / 0:00
Werk... vir wie? | Deon Meiring | 25 Mei 2025 | InVia Aanlyn
259 просмотров · 1 год назад
InVia Gemeente
1,62 тыс. подписчиков
259 просмотров · 1 год назад
"Hoe ek vir God in my werksake ken gaan bepaal hoe ek my werk vir God aanpak. Ek ken nie vir God op ’n afstand soos ’n baas of slawedrywer nie. Ook nie as verskoning om agteroor te sit nie. Eerder as die een wat sorg vir my en besorg is oor my. Selfs in my alledaagse take. Natuurlik is dit vir myself ook, maar al die spanning daaroor kom my nie toe nie."... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program...
Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan gee.
Vir enige navrae epos inviagemeente@gmail.com
#inviagemeente #ingemeen #deonmeiring