Перейти к содержимому

Statistiek Graad11 L4: Standaardafwyking - Sakrekenaar stappe Wiskunde

Online Maths by Miss Pythagoras

0:00 / 0:00

Statistiek Graad11 L4: Standaardafwyking - Sakrekenaar stappe Wiskunde

3 746 просмотров · 2 г. назад
Online Maths by Miss Pythagoras
6,47 тыс. подписчиков
3 746 просмотров · 2 г. назад
Hier vind jy 'n volledige verduideliking oor hoe om Graad 11 Statistiek in Wiskunde, Vraestel 2 te bemeester. In hierdie videos verduidelik ek al die belangrike konsepte, formules en tegnieke wat jy in die eksamen kan teëkom oor Gr 11 Statistiek. Ek bespreek in die 6 lesse die volgende onderwerpe aan die hand van verskeie voorbeelde naamlik: Mond en snor diagramme, Kwartiele, Skewe en simmetriese data, Ogief of Kumulatiewe frekwensie kurwe, Standaardafwyking en sakrekenaar stappe om dit te bereken. Of jy nou vir die eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie viodeo reeks en "Playlist" bevat al die inligting oor Graad 11 Statistiek wat jy moet ken volgens die CAPSen IEB sillabus. *In hierdie video bespreek ek die volgende:* Standaardafwyking en die sakrekenaar stappe om dit te bereken. Onthou asseblief om my video te "like", en te "subscribe" en vertel sommer vir al jou maats oor my kanaal. Ek gaan jou help met Graad 11 Statistiek en sommer die hele Wiskunde sillabus. Playlist:    • Statistiek  Graad11 Wiskunde Vraestel 2   #wiskunde #graad11 #statistiek #studie #onlinemathsbymissp #standaardafwyking