Daai gevoel dat jy iets belangriks vergeet het… maar jy weet nie wat nie
Pastor Brenda Strength to Live Ministries
0:00 / 0:00
Daai gevoel dat jy iets belangriks vergeet het… maar jy weet nie wat nie
66 просмотров · 10 дней назад
Pastor Brenda Strength to Live Ministries
522 подписчика
66 просмотров · 10 дней назад
In hierdie boodskap praat Pastoor Brenda oor daai gevoel dat jy iets belangriks vergeet het… maar jy weet nie wat nie.
Jy klim uiteindelik in die bed, alles raak stil, en dan begin jou gedagtes skielik alles nagaan: Het ek daai boodskap gestuur? Het ek die rekening betaal? Was daar nie iets vir die kinders se skool nie? Het ek iemand vergeet om terug te bel?
Hierdie boodskap is vir die persoon wat soveel verantwoordelikhede dra dat jou brein selfs aan die einde van die dag nog probeer seker maak niks het deur die krake geglip nie.
Jy hoef nie alles perfek te onthou of alles vir almal bymekaar te hou nie. Soms vergeet ons iets, en dit beteken nie ons het alles verkeerd gedoen nie. God is steeds in beheer, en môre bring weer genade, wysheid en ’n nuwe kans om dit wat nodig is, reg te maak. 💜
Onthou asseblief om:
💜 Op die kanaal in te teken
💜 Die klokkie te druk sodat jy nie die volgende boodskap mis nie
💜 Hierdie video te deel
💜 Jou gebedsversoek in die kommentaar te los
Vir gebed, berading, kursusse of bediening-inligting:
Pastoor Brenda
Strength to Live Ministries
WhatsApp: 076 971 5353
TikTok: @pastorbrendav
Nuwe TikTok: @pastorbrendastlm
YouTube: Strength to Live Ministries – Pastoor Brenda
Don’t give up.
Don’t give in.
Our God is always working. 💜
#LaatAandMetPastoorBrenda #PastoorBrenda #StrengthToLiveMinistries #AfrikaanseBoodskap #ChristelikeBemoediging #AfrikaanseGebed #GodIsInBeheer #VredeVirVanaand #Verantwoordelikhede #RusInGod #MoenieBekommerNie