Solidariteit Beweging maak vyf antwoorde op die VSA se versoeke bekend
AfriForum
0:00 / 0:00
Solidariteit Beweging maak vyf antwoorde op die VSA se versoeke bekend
1 782 просмотра · 1 день назад
AfriForum
74,7 тыс. подписчиков
1 782 просмотра · 1 день назад
Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum en Solidariteit deel is, het vandag tydens ’n mediakonferensie in Pretoria vyf antwoorde op die VSA se vyf versoeke bekendgemaak. Die Amerikaanse regering het verlede jaar vyf versoeke aan die Suid-Afrikaanse regering gerig oor kwessies wat ’n geskil tussen die twee lande ontketen het. Die Solidariteit Beweging se vyf antwoorde is daarop gemik om oplossings vir die politieke en diplomatieke geskil tussen die twee lande te vind.