Перейти к содержимому

Laer Lyn

Invloed Kerk

0:00 / 0:00

Laer Lyn

703 просмотра · 1 год назад
Invloed Kerk
1,55 тыс. подписчиков
703 просмотра · 1 год назад
Ons almal het ideale standaarde. As ons iets koop en dit voldoen nie aan daardie standaard nie, dan kan ons dit nie geniet nie. As ons iets eet end it voldoen nie aan ons verwagting nie, dan eet ons lang tand daaraan. Het jy dalk ‘n ongesonde standaard in jou lewe gebou as dit kom by jou verhouding met God wat jou keer om Hom te geniet? Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/   / invloedkerk     / invloedkerk     / invloedkerk   ▬ Inhoud van hierdie video ▬▬▬▬▬▬▬▬▬▬ 00:00 - Inleiding