Перейти к содержимому

As Dawid Kon - P - Saxens

Saxens

0:00 / 0:00

As Dawid Kon - P - Saxens

14 просмотров · 13 дней назад
Saxens
2 подписчика
14 просмотров · 13 дней назад
Israel se troepe staan, Verlam, in vrees, veertig dae luister hulle, Hoe Goliat die fillistyn, God laster, en hul geloof bespot. Hy daag hulle tot n geveg, Maar Israel se troepe, Die kyk net weg. Israel jou Lafaard, Het jy dan vergeet, dat God se Heilige gees, Altyd met julle sal wees. (Chorus 1) Toe stuur God vir Dawid, N skaapwagter van Betlehem, Klein van gelaat, Maar, Daar was geen vyand Wat hy vrees. Want op sy knieë, Was hy groter as n reus. Met n slinger vel, En die heilige gees. (vers 2) Geen mens gemaakte, Wapen rusting vir Dawid! Want hy is bedek met die kleed, van die gees. Vyf klippies uit n stroom, En n oorwinning oor die Reus net n droom. Maar met God aan sy sy, Was een klippie genoeg, Om die reus om te ploeg. (Chorus 2) Toe stuur God vir Dawid, N skaapwagter van Betlehem, Klein van gelaat, Maar, Daar was geen vyand Wat hy vrees. Want op sy knieë, Was hy groter as n reus. Met n slinger vel, En die heilige gees. As David dit kon doen, So kan ons! N Skaap wagter van Betlehem, Met een klippie, n slinger vel En die heilige gees, Het die grote reus Met een heilige hou, Laat val Op sy nees. (Chorus 3) N skaapwagter van Betlehem, Klein van gelaat, Maar, Daar was geen vyand Wat hy vrees. Want op sy knieë, Was hy groter as n reus. Met n slinger vel, En die heilige gees. n slinger vel, En die heilige gees.