Die Bron Sondag Oggenddiens | 27 September 2026
Die Bron
0:00 / 0:00
Die Bron Sondag Oggenddiens | 27 September 2026
1 329 просмотров · Трансляция закончилась 1 день назад
Die Bron
5,29 тыс. подписчиков
1 329 просмотров · Трансляция закончилась 1 день назад
🎥 Welkom by Die Bron se livestream!
Ons is so bly jy kyk saam met ons vandag. Ons bid dat jy God se teenwoordigheid sal beleef en dat Sy Woord jou hart sal aanraak. 💛
🕗 DIENSTYE:
Sondae | 08:00 & 10:00
📍 Live vanaf Die Bron Teater, Willowbridge Winkelsentrum
📺 Hierdie is die livestream van ons 10:00 diens.
❗️Indien die uitsending afsny, klik weer hier:
→ / @diebron
✝️ Oor Die Bron:
Die Bron is hoofsaaklik ’n Afrikaanse, Woordgebaseerde gemeente in Tygervallei, wat deel is van die liggaam van Christus. Hier word gelowiges bemoedig om hulle geloof te aktiveer in Sy Woord en elkeen 'n dieper pad te stap in hulle verhouding met God, sodat ons saam kan groei om meer soos Jesus te word.
🙏 Gebed of Vrae?
Ons wil graag saam met jou bid en met jou connect.
Stuur vir ons ’n e-pos by: info@diebron.co.za
🎧 Luister later op potgooi:
Podbean: https://diebron.podbean.com/
Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast...
Spotify: https://open.spotify.com/show/1wpWG4g...
💒 Gee ’n bydrae / tiende:
https://www.diebron.co.za/afr/om-te-gee/
🔗 Connect met ons & volg ons aanlyn:
🌐 Website: www.diebron.co.za
📸 Instagram: www.instagram.com/diebronkerk
👍 Facebook: www.facebook.com/diebronkerk
🔔 Subscribe op YouTube: / @diebron
💬 Laat weet in die comments vanwaar jy kyk, en deel hierdie uitsending met vriende en familie.
Sien jou volgende Sondag! 🕊
#DieBron #LewendigeUitsending #Erediens #AfrikaanseKerk #Tygervallei