Henog het met God gewandel - Gen. 5:24. Ds Hennie Prinsloo
Ds Hennie Prinsloo
0:00 / 0:00
Henog het met God gewandel - Gen. 5:24. Ds Hennie Prinsloo
2 506 просмотров · 4 года назад
Ds Hennie Prinsloo
2,06 тыс. подписчиков
2 506 просмотров · 4 года назад
Gen. 5:24: "En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem." Heb. 11:5 "Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het."