Перейти к содержимому

Lede in Christus Kerk se eerste manne konferensie15-17 mei 2026

Lede in Christus Carletonville El shaddai gemeente

0:00 / 0:00

Lede in Christus Kerk se eerste manne konferensie15-17 mei 2026

247 просмотров · 3 месяца назад
Lede in Christus Carletonville El shaddai gemeente
67 подписчиков
247 просмотров · 3 месяца назад
Die eerste Mannekonferensie het afgeskop, nie net met ’n program nie, maar met manne wat honger is vir meer van die Here. “Staan op, Priester” is meer as net ’n tema, dis ’n oproep aan elke man om op te staan in geloof, leiding te neem en God se doel vir sy lewe uit te leef. Van aanbidding en lofprysing tot oomblikke van ware broederskap en geselligheid. God beweeg kragtig onder ons manne. #ledeinchristus #Mannekonferensie #StaanopPriester