Перейти к содержимому

Mariepskids Konsert 2018

Liezl Wagenaar Video Production

0:00 / 0:00

Mariepskids Konsert 2018

544 просмотра · 7 лет назад
Liezl Wagenaar Video Production
2,63 тыс. подписчиков
544 просмотра · 7 лет назад
Kleuterskool Mariepskop se Konsert 2018 Die droomboom Iewers ver in droomland groei daar ‘n boom Aan elke tak ‘n wondelike droom Klaas en Vakie pluk daar snags ‘n droom vir elke kind wat wag. Meestal maak drome glad nie sin nie, maar dit is nie die punt nie. Kom klim die takke van die boom en kom kies self ‘n droom. Vanaand vertel die kinders julle, wat hulle elke nag droom. Verfilm en geredigeer deur Liezl Videos liezl.blueorange@gmail.com 0720756254