GELIEFD: NIEMAND WOU MY HÊ NIE, MAAR JESUS HET DIE LAASTE SÊ - NADINE BOTHA | 25 OCT 26
Soteria Gemeente
0:00 / 0:00
GELIEFD: NIEMAND WOU MY HÊ NIE, MAAR JESUS HET DIE LAASTE SÊ - NADINE BOTHA | 25 OCT 26
215 просмотров · 3 дн. назад
Soteria Gemeente
570 подписчиков
215 просмотров · 3 дн. назад
AANDKERK | 25 OKTOBER | 18:00
GELIEFD: NIEMAND WOU MY HÊ NIE, MAAR JESUS HET DIE LAASTE SÊ
Wat gebeur wanneer die mense wat jou moes aanvaar, jou verwerp? En wat as hulle nie die laaste sê oor jou identiteit het nie?
Nadine Botha deel haar eerlike, persoonlike verhaal van verwerping, seer en die ontdekking van wie sy werklik in Christus is.
’n Getuienis wat jou gaan laat vra: Wie se stem het die laaste sê oor my lewe?