Sonder Woorde #Depressie #PTSV #Geestesgesondheid #hoop #liefde #oorwinning #afrikaansmusiek
Straatlig Stories
0:00 / 0:00
Sonder Woorde #Depressie #PTSV #Geestesgesondheid #hoop #liefde #oorwinning #afrikaansmusiek
628 просмотров · 1 месяц назад
Straatlig Stories
4,88 тыс. подписчиков
628 просмотров · 1 месяц назад
Hierdie lied is geskryf toe depressie en PTSV my stadig begin oorweldig het—toe woorde verdwyn het, trane opgedroog het en stilte al hoe harder begin praat het.
Maar jou verhaal hoef nie daar te eindig nie. Daar is altyd hoop. Daar is altyd iemand wat bereid is om te luister, jou te help en langs jou te staan. En daar is beslis iemand wat saam met jou sal bid.
Soek hulp. Praat met iemand. Moenie in stilte alleen bly veg nie.
Moenie stilbly nie. Wees ’n held—vra vir hulp.
#SonderWoorde #Depressie #PTSV #Geestesgesondheid #DaarIsHoop #PraatDaaroor #StraatligStories