Перейти к содержимому

Maandag 28 Julie 2025 - DIE HERE IS ‘N GENADIGE GOD

NG Kerk Raslouw

0:00 / 0:00

Maandag 28 Julie 2025 - DIE HERE IS ‘N GENADIGE GOD

352 просмотра · 1 год назад
NG Kerk Raslouw
1,34 тыс. подписчиков
352 просмотра · 1 год назад
ds Francois Esterhuizen - Die Here is ‘n genadige en barmhartige God. ’n Herder wat nie vlug wanneer dit moeilik raak nie. Hy weet van jou drome wat aan skerwe lê… jou emosionele of geestelike nood. 🎥 In vandag se kort video kyk ons saam na Psalm 23 en Psalm 85:16 👉 Ontdek weer dat jy nie alleen is nie – God is Immanuel, God mét jou. Hy roep jou op jou naam... en Hy gee om.