Перейти к содержимому

Vyf Klein Apies 🐒 | Leer Tel van 5 tot 1 | Kyk die Volledige Lettersamestelling

Aitsa Maatjies

0:00 / 0:00

Vyf Klein Apies 🐒 | Leer Tel van 5 tot 1 | Kyk die Volledige Lettersamestelling

1 198 просмотров · 12 дн. назад
Aitsa Maatjies
1,69 тыс. подписчиков
1 198 просмотров · 12 дн. назад
🐒 Vyf klein apies hoog in die boom... 🍌 Sing en tel saam met die Vyf Klein Apies in hierdie vrolike Afrikaanse kinderliedjie! 🔢 Ons tel saam van 5 tot 1 🎵 Ons sing en leer deur musiek 🇿🇦 En alles gebeur in Afrikaans! 🌟 Hierdie liedjie is deel van ons volledige Aitsa Maatjies LETTERSAMESTELLING! In die volledige video leer ons deur ’n kombinasie van: • letters en klanke • woorde • liedjies • stories • tel en ander leeraktiwiteite ▶️ KYK DIE VOLLEDIGE LETTERSAMESTELLING HIER:    • Leer die letters a, s en p | Afrikaanse le...   As jou kleinding van Vyf Klein Apies hou, is daar nog baie meer leerpret wat vir hulle wag in die volledige samestelling. 🌈 ❤️ Teken in op Aitsa Maatjies vir nog Afrikaanse leerpret vir klein maatjies. #AitsaMaatjies #VyfKleinApies #AfrikaanseKinderliedjies #AfrikaansVirKinders #LeerTel