Gr. 10 Wiskunde Hersiening: Algebra | Eksamenvoorbereiding
Danike Aucamp_Wiskunde en Wetenskap
0:00 / 0:00
Gr. 10 Wiskunde Hersiening: Algebra | Eksamenvoorbereiding
53 просмотра · 2 месяца назад
Danike Aucamp_Wiskunde en Wetenskap
2,64 тыс. подписчиков
53 просмотра · 2 месяца назад
In hierdie video doen ons ’n volledige Gr. 10 Wiskunde hersiening van algebra. Ons werk deur belangrike eksamentipe vrae en hersien die basiese vaardighede wat jy moet ken om algebra-vrae met selfvertroue te beantwoord.
Onderwerpe sluit in:
Eksponente, faktorisering, algebraïese breuke, vergelykings, ongelykhede en vereenvoudiging.